Gevaarlike Lopies Caps

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in n nagmerrie gaan ontaard... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

R96.00 at takealot.com

R96.00 at takealot.com

R96.00

View Offer

at takealot.com

4 products in Afrikaans

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal kabv

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)

Model:9781770029545

from  R257.00

at 2 shops

View 2 Offers

Add to compare

Add to compare

Gevaarlike Lopies Caps

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder

from  R94.00

at 2 shops

View 2 Offers

Add to compare

Add to compare

Zackie Mostert Druk 'n Drie Caps

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)Granaatstraat is n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis

from  R110.00

at 2 shops

View 2 Offers

Add to compare

Add to compare

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal kabv

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal kabv

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)

Model:9781770029552

from  R295.00

at takealot.com

View Offer

Add to compare

Add to compare

Back to top