Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape
Key specs
- Author
- Alice Pantermuller
- Brand
- Unbranded
- Format
- Paperback
- ISBN
- 9780798166737
- Pages
- 160
Offer
Prices last checked
Specifications
- Author
- Alice Pantermuller
- Brand
- Unbranded
- Format
- Paperback
- ISBN
- 9780798166737
- Pages
- 160
- Publisher
- human & rousseau (pty) ltd
- Manufacturer
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Berenice Hoogenhout het n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die glamour girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop.
Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die kwaai konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook n lid te word, want hy het n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers.
Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur? Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.
Reviews and questions
Similar products
🛍️ More Products You'll Love
Loading similar products...
Questions about Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape
What is the cheapest price for Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape?
The lowest price for Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape on PriceCheck is R197.
Where can I buy Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape?
The cheapest offer right now is R197 at Loot.co.za.
Is Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape in stock?
Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape is listed by one shop on PriceCheck. Stock changes quickly, so check availability on the shop's website before you buy.
Who makes Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape?
Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape is made by Human & Rousseau (Pty) Ltd. More Human & Rousseau (Pty) Ltd products
How do I know when Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape gets cheaper?
Set a price alert on this page and PriceCheck will email you when the price drops. The price history chart shows how the price has moved over the past year.