| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die "Megamakkers" met nuwe skurke afreken! Wanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les ops*? Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.