PriceCheck

Die Ruwe Berg



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Daar was eendag...lank gelede, of miskien gister eers ...'n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang om teen die berg uit te klim. Mense vermy dit selfs om naby die berg te kom. Ten spyt... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R109.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

tagged products icon   Similarly Tagged Products


Features
Author turkowski einar, turkowski einar, stassen nicol
Format hardback
Pages 32
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Daar was eendag...lank gelede, of miskien gister eers ...'n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang om teen die berg uit te klim.

Mense vermy dit selfs om naby die berg te kom. Ten spyte daarvan wil iemand opklim. Maar reeds aan die voet van die berg verwelkom 'n bordjie hom waarop geskryf staan: "Sien, as jy kan." - Die man steek vas, maar gaan dan tog verder en begin om tree vir tree na die pad onder sy voete te kyk. Wat kan hy te wagte wees?

Die Ruwe Berg is die gelykenis van 'n boekkunstenaar.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R109.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.