PriceCheck

Die Voeltjies Se Abc



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Piet Grobler (1959) is 'n welbekende, veelbekroonde en internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinderboek-illustreerder, sowel as 'n gevestigde kunstenaar wat se werk plaaslik en oorsee aftrek geniet. In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op sy eiesoortige, baie oors... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R152.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

tagged products icon   Similarly Tagged Products


Features
Author Grobler Piet, Grobler Piet, Kleyn Shane
Format hardback
Pages 52
Publisher Protea Boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Piet Grobler (1959) is 'n welbekende, veelbekroonde en internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinderboek-illustreerder, sowel as 'n gevestigde kunstenaar wat se werk plaaslik en oorsee aftrek geniet.

In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op sy eiesoortige, baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voeltjie iets se en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy kop val (Doink!), en ander voeltjies eet wurms (Njam!) of le eiers (Plop!).

Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof- en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n "T" met sy snawel middeldeur (Tok-tok-tok ...) en maak 'n ander voel sy nes bo in die "Y". Die voeltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en elk plesier sal verskaf!

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R152.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.