PriceCheck

Die Storie Van Skilderkuns



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke - hierdie boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die mensdom tot vandag. Soos wat jy lees, sal jy saam met kunstenaars deur die eeue heen op allerhande fassinerende feite en verstommende staaltjies afkom ... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R231.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author wheatley abigail, de vaal amelia
Format paperback
Pages 96
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke - hierdie boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die mensdom tot vandag. Soos wat jy lees, sal jy saam met kunstenaars deur die eeue heen op allerhande fassinerende feite en verstommende staaltjies afkom en 'n hele paar aha-oomblikke beleef.

Maak jou gereed om uit te vind hoe die antieke Grieke waterbestande verf gemaak het, ontdek wie die ikonoklaste was en waarom hulle kunswerke verwoes het en wonder oor Mona Lisa se geheimsinnige glimlag...

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R231.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.