PriceCheck

Woerts In Die Hoekie



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy 'n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms'e, pizzas en Croc-skoene wat vir vandag se kinders aantreklik sal wees. Die meeste van die versies... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R90.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author aucamp hennie, grobler diek
Format paperback
Pages 80
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy 'n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms'e, pizzas en Croc-skoene wat vir vandag se kinders aantreklik sal wees.

Die meeste van die versies handel egter oor die gewone dinge van die kinderwereld: oumas en oupas, mammas en pappas, troeteldiere, speelgoed, badtyd, voeltjies, goggas en paddas. Aucamp skram egter nie daarvan weg om effens meer gesofistikeerde verwysings byna ongesiens in die verse in te glip nie, soos in die onsinversie oor oom Nathan die Ou Wyse en die verhaal van "Oorlede Dina Sourus", wat die verse ook vir die voorlesers genotvol sal maak.

Slim woordspel, vindingryke ryme en Aucamp se trefsekere gevoel vir ritme maak dat hierdie versies gou onder die klassieke kinderverse in Afrikaans gaan tel.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R90.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.