PriceCheck

Kerneels Die Geel Kat



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Op baie maniere is Kerneels net soos ander katte. Hy hou daarvan om in die son te le en slaap. Hy hou daarvan om die rusbank met sy skerp kloue te krap (hoewel hy dit nie mag doen nie) en hy hou daarvan as Martjie hom agter sy oor krap. Kerneels spin, strek homself uit en lek ... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R199.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author kappel jensen gry, richardt sissan, stassen nicol
Format hardback
Pages 32
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Op baie maniere is Kerneels net soos ander katte. Hy hou daarvan om in die son te le en slaap. Hy hou daarvan om die rusbank met sy skerp kloue te krap (hoewel hy dit nie mag doen nie) en hy hou daarvan as Martjie hom agter sy oor krap.

Kerneels spin, strek homself uit en lek sy pels net soos ander katte. Maar daar is iets van Kerneels wat anders is. Kerneels die geel kat is 'n lieflike storie oor anders wees. Kerneels word deur die ander katte geterg en hy wens hy was soos hulle. Uiteindelik leer Kerneels om homself te aanvaar presies soos wat hy is.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R199.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.