| Author | blankenaar dale |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | fantasi books (pty) ltd |
| Manufacturer | Fantasi Books (Pty) Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te ondersteun. Die bekende sprokies, oorspronklike kunswerke en eenvoudige teks sorg vir n suksesvolle eerste leeservaring.
Die sinstrukture is eenvoudig en woorde herhaal om betekenis duidelik oor te dra en woordherkenning aan te moedig. Teks en beeld ondersteun mekaar sodat kinders sonder sukkel self kan lees. Die vars styl, prettige detail en interessante karakters maak van eerste boekies die mees geliefde boekies.
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.