PriceCheck

Een Miljoen Vlinders



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Een miljoen vlinders is 'n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder. Ten minste 'n miljoen van hulle! Martiens weet nie waar die vlinders vandaan kom... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R98.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author vendel edward van de, cneut carl, stassen nicol
Format hardback
Pages 32
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Een miljoen vlinders is 'n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder.

Ten minste 'n miljoen van hulle! Martiens weet nie waar die vlinders vandaan kom nie, maar sy ouers weet duidelik iets wat hy nie weet nie. "Dis tyd om te gaan," se hulle, en stuur hom die woud in. Oppad ontmoet Martiens verskeie diere, maar niemand anders sien sy vlinders nie. Die ouer diere het egter 'n vermoede waarheen die vlinders hom wil lei ...en gee vir hom alles wat hy nodig het vir sy reis.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R98.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.