PriceCheck

Martie En Haar Ouma



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is 'n ongeduldige, woelige kind. Alles moet sommer dadelik gebeur. Nou! Dadelik! Haar ouma is net soos sy en die twee verstaan mekaar goed. Op 'n dag word Ouma s... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R98.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author mortier tine, vermeire kaatje, stassen nicol
Format hardback
Pages 32
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is 'n ongeduldige, woelige kind. Alles moet sommer dadelik gebeur.

Nou! Dadelik! Haar ouma is net soos sy en die twee verstaan mekaar goed. Op 'n dag word Ouma siek en sy kan haar woorde nie meer vind nie. Die grootmense behandel die siek vrou asof sy 'n kind is, maar vir Martie is sy steeds die kragtige, pragtige ouma wat net sy verstaan.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R98.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.