PriceCheck

Vos En Haas Op Die Eiland



Stop! Ons is hier!" roep Haas. Vos sit die tasse neer. "Is jy seker dat dit hier is?" vra hy."Ek sien net sand. En water. En twee bome." Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met 'n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong lese... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R189.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author vanden heede sylvia, tjong-khing the, hugo daniel
Format paperback
Pages 150
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description

Stop! Ons is hier!" roep Haas. Vos sit die tasse neer. "Is jy seker dat dit hier is?" vra hy."Ek sien net sand. En water. En twee bome." Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met 'n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong leser se begripsvermoe.

Die wisselende lettergroottes ondersteun die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2026 from Loot.co.za for R189.00
Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.