| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag 'n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op 'n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.
So vertrek Ella na Belgi*, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar 'n mafioso met die mag van 'n keiser.What's in the box
1 x Book
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.