| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Francois van Coke, die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar, vertel in sy eie stem aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en die sukses van "Toe vind ek jou". Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in 'n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees.
D*t is sy stories, hoe h* dit onthou.What's in the box
1 x Book
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.