| Manufacturer | Unbranded |
Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit 'n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met di* van 'n Duitse joernalis wat bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories?
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.