| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Net na sy verjaardag kry Dirkie groot nuus. Mamma en Pappa vertel hom dat daar 'n babatjie op pad is. Dirkie word ouboet! Dirkie is dolgelukkig daaroor, maar ook 'n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers na die winter, hy moet dus nog lank wag...Uiteindelik word dit lente en die appelboom bot. En op 'n mooi oggend breek die oomblik aan!'n Wonderlike familieverhaal oor Dirkie wat vir 'n bababoetie wag.
Of is dit 'n sussie?FeaturesModel9781485302964Product/Packaging InformationProduct Weight0.31kgProduct Dimensions290mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.31kgShipping Dimensions290mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.