| Author | Paulo Coelho |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781485310389 |
| Pages | 240 |
Veronika het alles wat sy kan begeer sy is jonk en mooi, met oorgenoeg aantreklike k*rels, n vaste werk, n liefdevolle familie. Nogtans is Veronika ongelukkig, en een winteroggend besluit sy om n oordosis slaappille te drink, maar word dan n ruk later in die plaaslike hospitaal wakker. Daar vind sy uit dat hoewel sy lewe, haar hart onherstelbaar beskadig is en dat sy slegs n paar dae oor het om te lewe Die verhaal volg haar deur hierdie intense tyd terwyl sy al haar idees oor die lewe begin bevraagteken.
Sy besef spoedig dat elke sekonde van ons bestaan n keuse tussen lewe en dood is. Dis n roerende en besielende lied aan die lewe, wat ons daaraan herinner dat elke oomblik in ons lewe spesiaal en kosbaar is. Features Model 9781485310389 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.