Tjoppie is 'n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. Features Model 9780798178938 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 210mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 210mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.