Modelle om die begrippe taal, letterkunde en geletterheid te demonstreer. Key Links se Grootboeke verskaf 'n bron literatuurgehalte-teks vir beginnerslesers. Hulle is taal-ryk, humoristies en gevul met lewendige, ritmiese en rykmende teks. Hulle bied ook, in konteks, die geleentheid vir onderwyserbegeleide demonstrasies en leesbegrippe, -vaardighede en -strategie*.
Hierdie vaardighede en strategie* word versterk en sorgvuldig gelaag (opgebou) deur die voorstelle in die Key Links-boeke vir Begeleide Lees.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.