| Author | philip mohr (editor) |
| Brand | Unbranded |
| Format | paperback |
| ISBN | 9780627033445 |
| Model Number | 9780627033445 |
| Pages | 439 |
Aflewering is gratis UNISA:ECS1601, ECS1501 Ekonomie Vir Suid-Afrikaanse Studente (5th edition) Ekonomie Vir Suid-Afrikaanse Studente Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is 'n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen 'n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik.
Die boek dek al die material wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en le 'n stewige grondslag vir intermediere en gevorderde studie in ekonomie. Die vyfde uitgawe is 'n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. 'n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.
Written by: Philip Mohr Published by: VAN SCHAIK Date Published: 05/26/2017 Edition: 5th edition ISBN: 9780627033445 Available in: Paperback
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.