Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ?n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.??Fokus: ?Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels.?Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.