Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ?n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.??Fokus:
Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name. ?Volgorde van gebeure?Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.