Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ?n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.?
?- Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.