Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ?n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.?
?- Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.