Trompie Omnibus 5



Trompie Omnibus 5
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde trompie-stories bevat, word die sproetgesig grootkaptein en die boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel. Die ondeunde trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadel... more details

R171.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R171.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Topsy Smith
Format Paperback
ISBN 9780798174602
Pages 430
Description
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde trompie-stories bevat, word die sproetgesig grootkaptein en die boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel. Die ondeunde trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur trompie en die boksombende se avonture meegevoer word.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.