| Author | keuzenkamp carike, van rensburg ewald |
| Format | bh;mcr |
| Pages | 32 |
| Publisher | christian media publishing |
| Manufacturer | Christian Media Publishing |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Vir meer as n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees.
In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.