| Author | blanco noelia, docampo valeria, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 40 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het.
Danksy die volmaakte masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om 'n knoppie te druk om in 'n volmaakte wereld te leef. Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.