| Author | olten wanja, olten wanja, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Leeu kan nie skryf nie. Maar dit pla hom nie, want hy kan brul en sy tande wys. En meer het hy nie nodig nie. Maar op 'n dag kom hy 'n leeuwyfie tee. En nou? Hoe kan hy vir die wyfie se dat hy van haar hou as hy nie kan skryf nie? Hy vra die ander diere om te skryf, natuurlik. Maar is dit werklik so 'n goeie idee?
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.