| Author | Jurgen Banscherus |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798157704 |
| Pages | 96 |
| Publisher | human & rousseau (pty) ltd |
| Manufacturer | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het 'n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip.
Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir 'n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hy nie meer so braaf nie ... Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.