PriceCheck

Mieke Rock Uit


(3)

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam me... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price
Current Price: R159.00
loading...
Price Alert
Get notified on drops

Features
Author du plessis jana
Format paperback
Model Number 9780624054573
Pages 224
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie.

In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term "band bitches") waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg. Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker!

Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms ook al kom niks sonder swaarkry nie.

Mieke Rock Uit - Jana du Plessis

  by Huisgenoot on 2012-06-12 15:52:45

Soos baie jong mense van vandag is sy onseker oor wie sy is en waar sy in die wêreld hoort. Al is sy soms 'n buierige karakter, sal lesers so tussen 18 en 25 aanklank vind by Mieke. Lees meer hier: <a href= "http://huisgenoot.com/artikels/Boeke/Boek-Mieke-Rock-Uit-Jana-du-Plessis" rel="nofollow" target="_blank"> Huisgenoot review </a>

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 20/03/2022 from takealot.com for R159.00

You can find similar offers for Mieke Rock Uit products with our WhatsApp search.

Notification Settings

Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.