| Author | knister, de vaal amelia |
| Format | hardback |
| Pages | 104 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak 'n opwindende draai op 'n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor ...maar dan loop sy haar vas in 'n onverwagse penarie. Is Lillie in lewensgevaar, of is dit eerder die seerowers wat sal moet ligloop vir Lillie?
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.