| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Hoe naby is ons aan die eindtyd? As die oorlo* en gerugte van oorlo*, hongersnode, aardbewings en vals christusse oral om ons jou daaroor laat wonder, is hierdie kerngids vir jou! Profesie* oor die eindtyd n Kerngids hanteer 70 vrae oor die eindtyd wat gereeld gevra word in n lesersvriendelike vraag-en-antwoord-formaat.
Amir Tsarfati en Barry Stagner gee Skrifgebaseerde antwoorde op vrae wat die 7 grootste temas van profesie* oor die eindtyd aanroer, wat insluit:
- Israel
- die kerk
- die wegraping
- die verdrukking
- die millennium
- die groot wit troon van oordeel
- die hemel
God se Woord bevat al die inligting wat gelowiges oor die eindtyd nodig het.
Profesie* oor die eindtyd n Kerngids is n gebruikersvriendelike hulpbron vir elkeen wat profesie* oor die eindtyd beter wil verstaan.What's in the box
1 x Boek
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.