| Manufacturer | Unbranded |
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ("CAPS") geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. 'n Volkleurplakkaat en 'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.FeaturesModel9781415422137Product/Packaging InformationProduct Weight0.8kgProduct Dimensions300mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.8kgShipping Dimensions300mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.