| Format | Jigsaw |
| Manufacturer | Unbranded |
Jesus en die kindertjies Bybel-legkaart is 'n 1000-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns ouderdom 12 jaar en ouer. Dit illustreer die verhaal waar Jesus die kindertjies sen, soos vervat in Markus 10:13-16, saam met die Bybelvers Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar uit 1 Tessalonisense 5:16-18.
Die legkaartstukkies en ho kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermo ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.