| Brand | Unbranded |
Hierdie pragtige boek is nie sommer net 'n inkleurboek nie. Die boek is vol met Psalms wat al duisende jare gelede geskryf is deur bekende Bybelse digters, soos koning Dawid. Elke week sing ons hierdie Psalms in die kerk om die Here ons God te loof en te eer. Van die Psalms is vrolike lofliedere, ander Psalms sing oor die verkeerde dinge wat ons as mense doen, waarvoor ons vergewing vra.
Party Psalms sing ons as ons in moeilike tye is waar ons die hulp van die Here nodig het. What's in the box 1 x A4 book
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.