| Author | Nerine Ahlers |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781485310013 |
| Pages | 120 |
Na 'n maand in Rietvallei Hoer is Daniel du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel orientering, nie meer plaasvind nie en Daniel-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly. Dat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.Tussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg.
Die uitstappie ontaard egter in iets wat Daniel nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie. Hoerskool is nie vir sissies nie! Features Model 9781485310013 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.