| Brand | Unbranded |
Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monolo*en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde po*sie -verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.
Features Model 9780798180245 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 240mm(L) x 168mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 240mm(L) x 168mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.