| Author | Leon Rousseau |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798159920 |
| Pages | 80 |
Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos Wikus te Goede, Die astrante snyertjie, Die standvastige bliksoldaatjie en Die keiser se nuwe klere.
Kom lag lekker saam met stories soos Liewe Heksie en die Koekoekie en Spokie van Boosgelegen en word betower deur sprokies soos Elf wilde swane, Die tonteldoos en Die Groen Jonkvrou van die meer. Review: "Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks.
Dit sluit die twee oorspronklike voorlesings op twee CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister by die huis of in die motor." Die Pos
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.