| Manufacturer | Unbranded |
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in die reeks gedek.
Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het.
Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Features Model 9781415448304 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.