| Manufacturer | Unbranded |
Martha Solomons is 'n eenvoudige vrou, die dogter van 'n vrygestelde slaaf. Harry Grey is 'n gewese priester uit die Britse adelstand, wat weens wangedrag na die Kaapkolonie van die middel-negentiende eeu gestuur word. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar 'n liefdesband wat hulle deur die kontrasterende landskappe van hulle lewens bybly.
Martha is hulle meersleurende verhaal. Features Model 9780620324762 Product/Packaging Information Product Weight 0.415kg Product Dimensions 220mm(L) x 150mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.415kg Shipping Dimensions 220mm(L) x 150mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.