Sushi En Shosholoza : Rugbyreise En Pelgrimstogte In Japan



Sushi En Shosholoza : Rugbyreise En Pelgrimstogte In Japan
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met 'n TV-span na Japan om 'n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywereldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, die keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 ... more details

R241.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R241.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Description
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met 'n TV-span na Japan om 'n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywereldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, die keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan! Features Model 9780795802102 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.