| Author | Philip De Vos |
| Format | Hardback |
| ISBN | 9781485308508 |
| Pages | 32 |
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies ge*nspireer deur die komponis Camille Saint-Sa*ns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Sa*ns se werk is ge*nspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14 bewegings wat vir twee klaviere en n kamerorkes geskryf is.
Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels, Duits, Italiaans en Nederlands vertaal. Features Model 9781485308508 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 218mm(L) x 218mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 218mm(L) x 218mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.