| Author | Mark Huckerby |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781485311188 |
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. N* die groot geveg tydens sy kroningsplegtigheid, dink Brittanje dit was die laaste sien van die Swart Draak, en Alfie skuif sy redderpak opsy en gee aandag aan sy koninklike pligte. Hy moet leer om sy pa se skoene vol te staan.
Maar wanneer n bende Wikings uit die dood opgewek word, moet Alfie, Hayley en die hellebaardiers regmaak vir n epiese stryd wat die koninkryk in n nuwe donker eeu kan dompel. Hulle is egter nie alleen nie n paar onverwagse persone staan hulle by. Features Model 9781485311188 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 197mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 197mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.