| Author | Carel van der Merwe |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781485310563 |
| Pages | 520 |
| Manufacturer | Unbranded |
Ben Viljoen (18681917) was n prominente jonger generaal in die Anglo-Boereoorlog, maar n* die oorlog is hy nie opgeneem in die nuwe politieke elite van die Afrikaners nie. Nadat hy die eed van getrouheid op St. Helena onderteken het, het hy noot weer permanent na Suid-Afrika teruggekeer nie. Carel van der Merwe het besluit om Viljoen se spore te volg na Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika en te gaan uitvind hoe dit gebeur het dat die Boereoorloggeneraal burgerskap van vier verskillende lande gehad het, die ster was van n Boereoorlogskouspel, aan n Mexikaanse revolusie deelgeneem het, as vredeskommissaris tussen die Yaqui-Indiane opgetree het en voor sy dood op die punt was om n film in Hollywood te vervaardig. n Prentjie van n komplekse persoonlikheid kom na vore wat herinner aan n deel van die huidige generasie Afrikaners minder godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.
Features Model 9781485310563 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.