| Author | Griet Op De Beeck |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781485309925 |
| Pages | 338 |
| Manufacturer | Unbranded |
Kom hier dat ek jou soen is n roman oor Mona as kind, as 24-jarige, en as 35-jarige. n Verhaal oor waarom ons word wie ons is, geskryf met humor en skaamtelose eerlikheid. Oor ouers en kinders. Oor stukkende mense en hoe hulle ook ander mense onbedoeld verwond. Oor waar verantwoordelikheid eindig en skuld begin.
Oor geheime en eensaamheid. Oor siekte en stilbly. Oor die gevare van sterk wees. Oor vergeet en nie kan vergeet nie. Oor jouself durf red. En natuurlik ook oor die liefde. Omdat dit al is wat ons het, of byna. Features Model 9781485309925 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.