| Author | Anita Voges |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9781776072088 |
| Pages | 260 |
Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 11 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid toeganklike opsommings en taaloefeninge bevat om leerders se taalkennis te versterk en sal help om Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die taaloefeninge in die boek sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Features Model 9781776072088 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.