Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Patroonsinne: Nee, nee! O ja! Ek sal gou, dan kan ek skool toe gaan. Gesonde roetine deur die dag: Netjiese klere, persoonlike higiene, higiene met kos, eet ontbyt en goeie maniere.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.