| Model Number | 9781776071098 |
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.