MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Vratjievrugbliksembos En Ander Magaliesbergbome



Vratjievrugbliksembos En Ander Magaliesbergbome
Die eerste volledige streekgids oor die inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom. - Beskrywing van meer as 170 spesies inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom georden volgens FSA-nommer - Familie- en genusbekrywings van die boomspesies - Oorsprong en verklaring van wetenskaplike name en die beskermingstatus van bome - Afrikaanse streekname wat n ryk taal- en kultuurerfenis verteenwoordi... more details

R418.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R418.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Model Number 9781920217648
Description
Die eerste volledige streekgids oor die inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom. - Beskrywing van meer as 170 spesies inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom georden volgens FSA-nommer - Familie- en genusbekrywings van die boomspesies - Oorsprong en verklaring van wetenskaplike name en die beskermingstatus van bome - Afrikaanse streekname wat n ryk taal- en kultuurerfenis verteenwoordig - Boomname in Afrikaans, Engels en / of in Setswana of isiZulu - Meer as 350 kleurfotos - Interessante boomstories, ekologiese inligting en allerlei nuttige praktiese wenke oor die gebruik en aanwending van inheemse bome - Opgedateerde wetenskaplike en gewone name Oor die skrywer: Naas Grove is van kleins af geaard: veldswerwer, naturalis, boomliefhebber en fotograaf. Hy het oor die jare n baie sterk band met die natuur opgebou, in besonder met bome. Die majestieuse teenwoordigheid van bome vul n besondere plek in sy menswees, hou hom nederig, dog altyd soekend. Hy is n ewige leergierige student met n intense belangstelling, n onuitblusbare en onversadigde nuuskierigheid na die verborgenheid van die natuur. Hy is n halfmens en die ander helfte is hy boom.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.