Kom Ons Maak Nou Tuin



Kom Ons Maak Nou Tuin
Die TIEN UIT TIEN TUINMAAKREEKS dek n verskeidenheid tuinonderwerpe in n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak. Die TIEN UIT TIEN TUINMAAKREEKS dek n verskeidenheid tuinonderwerpe in n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak.Die reeks is n uitvloeisel van die skrywer se besoeke en lesings aan tuinbouklubs op dorpe wa... more details

R40.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R40.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Model Number 9781920217129
Description
Die TIEN UIT TIEN TUINMAAKREEKS dek n verskeidenheid tuinonderwerpe in n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak. Die TIEN UIT TIEN TUINMAAKREEKS dek n verskeidenheid tuinonderwerpe in n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak.Die reeks is n uitvloeisel van die skrywer se besoeke en lesings aan tuinbouklubs op dorpe wat strek van Pongola in die ooste tot Lambertsbaai in die weste, en vanaf Vryburg in die noorde tot by Caledon in die suide. In elke dorp is daar unieke uitdagings wat werklik van tuinmaak n spesialisstokperdjie maak dink aan die kalkgrond in die Vryburg / Mafikeng area, die brakwater by Olifantshoek en Kimberley, en die ysige winters en warm, droe somers van Middelburg in die Karoo om maar net n paar voorbeelde te noem. Maar ten spyte van die magdom probleme is daar in elke dorp asemrowende tuine, en wonderlike tuiniers wat n passie vir tuinmaak het. Hierdie reeks wil alle tuiniers, reg oor die land, inspireer en toerus met die kennis om self n pragtuin te skep. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak in tien sleutelbeginsels saamgevat. Onderwerpe in die reeks sluit in:Beplanning van die tuin Die keuse van plante vir die tuin Voorbereiding van die tuin Besproeiing in die tuin Dammetjies in die tuin Fokuspunte in die tuin Kompos in die tuin Beligting in die tuin.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.